The Fertilizer Society of South Africa - Misstofvereniging van Suid-Afrika



Huldeblyk aan Corwyn Botha


Twee gedenkdienste word vir hom gehou:

Woensdag, 9 April 2014
om 11:00
in die NG Gemeente , Malmesbury

Saterdag, 12 April
om 11:00
in die NG Bakenskopgemeente, Kimberley.

Nominations for the FertASA medal awards must reach
Hermien Wouda, FertASA,
before 11 April
Click on the image for full details


Mission

The FSSA, a registered non-
profit company (NPC), repre-
sents the interests of the fertiliser and agricultural lime industries in South Africa. Membership currently com-
prises 23 companies, of which two operate in Zimbabwe and are Zimbabwean-owned. The FSSA focuses on the following core functions:

  • Actively promotes the agro-economic and environmentally-accountable fertiliser and aglime practices;
  • Develops a positive public awareness and acceptance of the need for fertiliser and aglime use in food production;
  • Improves the operating environment within which its constituent industries operate in a spirit of free enterprise and fair trade;
  • Assimilates, adds value to and disseminates fertiliser and aglime related information;
  • Provides a discussion forum for its members and other parties on all aspects relating to fertiliser and aglime distribution, agronomic advice and product quality.

Code of Conduct

Members of FSSA subscribe to a code of conduct and undertake to:

  • Conform to the mission and objectives of FSSA as stipulated in the Memorandum of Incorporation;
  • Act in accordance with the letter and spirit of laws and regulations which have relevance on the fertiliser and agricultural lime industries;
  • Respect and honour contractual agreements entered into with their customers and suppliers;
  • Avoid misrepresentation and misleading information in the course of providing marketing, sales and technical services to customers and/or information to the media;
  • Apply ethical business practices;
  • Apply and promote manufacturing, production and application practices with due concern for human health and the environment, and
  • Comply with the Competition Act.



Click on the calendar to see provisional FSSA meeting dates for 2014

2014: Kunsmisvooruitsigte

Adam Mostert, uitvoerende hoof van die Misstof-
vereniging van SA

Internasionale kunsmispryse word grootliks deur landbou-kommoditeits- pryse en kunsmissubsidies in opkomende lande beïnvloed.
Gunstige weerstoestande in die hoof graanproduserende streke van die wêreld het verlede jaar ‘n 8% groei op ‘n jaargrondslag in graanproduksie tot gevolg gehad. Graanvoorraadvlakke het daarom gestyg en ‘n afwaartse druk op graanpryse geplaas.
Kunsmispryse het gevolglik ook verlede jaar gedaal. Die verhouding tussen die internasionale pryse van ureum, DAP en KCI en die gemiddelde prys van graan het relatief stabiel gebly, die jongste verhoudings vergelyk goed met die verhoudings wat voor die ekonomiese krisis geheers het.
Kunsmissubsidies is die dryfkrag van wêreld kunsmisverbruik. Bykans 55% van die wêreldvraag kom van lande wat van kunsmissubsidies gebruik maak. Kleinboere se aankoopbesluite word veral deur subsidies bepaal, want dit maak kunsmis meer bekostigbaar.
Kunsmissubsidies word algemeen in ont- wikkelende Asië gebruik en subsidieskemas word toenemend deur Afrika-lande ingestel.
Verskeie lande in Afrika suid van die Sahara bestee meer as 10% van hul jaarlikse nasionale begroting aan die landbou, en private investering in die landbou in dié gebied is aan die toeneem. Die gevolg is ‘n verwagte groei van 1,5 miljoen ton in kunsmisverbruik in Afrika vir 2014, terwyl die wêreldvraag na verwagting met 2,7% sal toeneem.
Bykomend tot die bogenoemde faktore is kunsmispryse in Suid-Afrika ook onderhewig aan die fluktuasie van die rand teenoor die Amerikaanse dollar en mededinging op die plaaslike mark. Die aantal invoerders en verspreiders van kunsmis het die afgelope paar jaar aansienlik toegeneem.


Website created by Julie McLachlan, FSSA - Copyright © 2013. All rights reserved.
Disclaimer: Although everything has been done to ensure the accuracy of the information, the FSSA takes no responsibility for actions or losses that might occur due to the usage of this information.